Stories |
Ons beplan om in die toekoms ‘n reeks kinderstories te publiseer, wat ons kinders sal voorstel aan Jesus Christus, asook aan soveel van SY karakter eienskappe, as moontlik. Ons was tot dusver nog onsuksesvol, maar het dit goedgedink om ‘n paar beskikbaar te stel aan julle om af te laai, en aan julle kinders voor te lees. Intussen slyp ons nog ons storie skryf vaardighede. Ons sal graag wil hoor wat julle dink. Stuur ook gerus julle eie stories vir ons aan, as ons saamstem dat dit goed genoeg die ware boodskap onderskryf, plaas ons dit op ons webtuiste. As jy weet van ‘n uitgewer, of ‘n kontak het, en dink die stories is goed genoeg om gepubliseer te word, hoor ons baie graag van jou. |
![]() |