Kingdom

Leonardo gaan uitsluitlik oor die Koninkryk van God. Ons will graag meer doen as net die goeie boodskap van Paasfees te versprei. Ons het ‘n beginsel besluit geneem om mense en instansies te ondersteun wat besig is om ‘n verskil te maak. Dit is uiteraard nie moontlik om by almal en alles betrokke te raak nie, en daarom het ons besluit om te begin deur die volgende twee bedieninge te ondersteun: